Jean-Louis Borloo

Jean-Louis Borloo
Jean-Louis Borloo
Gebore07 April 1951 (1951-04-07)
TitelPolitikus

Jean-Louis Borloo (gebore 1951) is 'n Franse politikus.[1] Hy was Minister van Maatskaplike Sake tussen 2004 en 2007, Minister van Ekonomie en Finansies in 2007 en Minister van Omgewing tussen 2007 en 2010.[2]

Boorlo het in 1972 'n graad in regte en filosofie aan die Université Paris I Panthéon-Sorbonne verwerf, in 1974 'n verdere graad in geskiedenis en ekonomie aan die Université Paris X: Nanterre, en in 1976 'n MBA aan HEC Paris.[3]

  1. Tapie, Valenciennes, banlieues... les mille vies de Jean-Louis Borloo
  2. Jean-Louis BORLOO
  3. Jean-Louis Borloo

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy